Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
32 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gewone ou wat hou van al die gewone dinge soos kampeer, stap, fliek, kuier en braai saam met familie en vriende ens. Ok, dit klink seker vreeslik vervelig want ek glo elke tweede ou op die site sÍ dieselfde. En ja, soms is ek 'n nerd en ander dae die ou in die Camel ad.
Ek het 'n skerp sin vir humor en kan ook intelligente gesprekke voer. Al is ek 'n introvert, pas ek maklik aan in 'n geselskap. Ek het ook geen probleem om na ander te luister en te probeer help waar ek kan nie. Ek is 'n Christen met outydse maniere en morele waardes (ek kom van die plaas af). Die Kruger wildtuin is 'n halfuur se ry van my af en geniet ek dit om sommer vir 'n naweek weg te breek daarheen. Die natuur doen wondere vir 'n persoon se siel. Ek het nog drome om my land te deurkruis en al die mooi plekke te verken. Dit sal net nog beter wees met 'n spesiale persoon aan my sy.
Ek het die pragtigste laaities met goeie maniere en dissipline (hulle boude het van kleintyd gebrand maar dis nie nou meer nodig vir 'n gereelde pakslae nie).
Ek kan kos maak maar is beslis nie 'n kok nie. Dis nie altyd baie lekker nie maar dis eetbaar.
Netheid is vir my belangrik maar ek sal nie hare kloof oor klein dingetjies nie.
Ek is eintlik net 'n baie rustige en nice ou om te leer ken. En ek hou van cuddle......as dit punte kan tel.

Sy Ideale Pasmaat

Intelligent, interessant, geduldig, gemaklik en 'n goeie humorsin. Looks en 'n sexy lyfie is nie alles nie. Sy moet verkieslik hou van kinders en die natuur. En as sy nog aantreklik is, is dit 'n bonus.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; OriŽntering; Pluimbal; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry; Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig