Marne1234Marne1234

Marne1234

46 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is gemaklik met myself en weet wat ek van die lewe wil he.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is jonk van gees, aktief en lief vir lag. Hou van die natuur, fliek en musiek, maar geniet ook om rustig by die huis te wees. Ek stel nie belang in mans wat reeds in 'n verhouding is nie. Ek sien ouderdom as net nog 'n nommer en is van plan om elke oomblik van my lewe te geniet. Die goeie en die slegte, want die slegte tye maak ons net meer dankbaar vir die goeie tye wat daarop volg. Ek probeer graag nuwe dinge en as ek daarvan hou doen ek dit voluit, anders mors jy net jou tyd. Ek sit nie in 'n hoekie en huil oor goed nie, ek werk dit uit en gaan aan met my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Dit is vir my belangrik dat my pasmaat aktief, vriendelik, opreg en goedversorg moet wees. Ek stel nie belang in mans wat reeds in 'n verhouding is nie. Indien jy genoeg selfvertroue het om 'n sterk, selfstandige en lewenslustige vrou te leer ken, kom ons gesels. Wil jy saam met my lag, huil, droom, berge uitklim of net stil wees?

Wat Haar Vriende S

Marne1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Fiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Internetbesoeke; Musiek Maak
Sport:
Kampering; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Stap; Valskermspring
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters