Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Visse
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is opsoek na daai spesiale meisie daar buite waarmee ek saam 'n lekker aandete kan deel, 'n naweek saam in die berge kan deel (ek doen redelike baie hiking en rotsklim), en sommer net hand aan hand saam op die strand kan gaan loop.

Ek ken van kosmaak, het onlangs die kitaar leer speel en is 'n groot ren entoesias. Ek neem self aan wedrenne deel (alhoewel my kar nie daai is wat jy 'n myl ver kan hoor-ek jaag net op bane).

Gee my 'n luidjie as jy opsoek is na iemand wat jou van jou voete af kan sweep!!!

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie iemand wat veel van my meisie sal vra. Moet net plat op die aarde wees en weet hoe om die lewe te geniet en saam met iemand te geniet.

Kort weg gesproke, wees net jouself en wees 'n plesier om rondom jou te kan wees.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort; Medium
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Misdaad; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Houtwerk; Lees; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet
Sport:
Draf / Hardloop; Kampering; Motorsport; Rotsklim; Staptogte; Swem
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Sensasie soeker
Afsitters:
Erotika; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters