Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Kilnerpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n plain ou BOERSEUN met afrikaner waardes en norme. Goed gemanierd en respekvol. Gladnie die jaloers tipe nie. Definitief romanties.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek asb nie 'n jaloersbokkie nie - van hulle het ek nou al genoeg in my lewe gehad om definitief te weet dis NIE wat ek wil hÍ nie. GEEN DWELMS sal geduld word nie. Jy moet standvastig wees en grootliks verby jou jare as die dansvloer koningin wees. Die verhouding wat jy met my 5 jarige dogtertjie het sal bepaal of ek en jy dit langtermyn sal maak - dis nie-onderhandelbaar nie. Jy moet ewe gemaklik in die jagveld wees soos wat jy 'n dame tussen vriende kan wees. As jy 'n nael breek moet dit nie jou dag spoil nie. Jy moet jouself stylvol kan grimeer (as grimering noodsaaklik is) en nie die helfte van jou inkomste spandeer om soos 'n verkleurmannetjie te lyk nie.

Ek myself glo nie daaraan dat iemand in 'n vehouding moet "rule" nie aangesien ek daaraan glo dat 'n verhouding 'n 50/50 venootskap is. Ek sal jou nie probeer verander nie en verwag dus dieselfde van jou kant af. As jy skoorsoeker/knorrig/bakleierige tipe is dan is ek definitief nie jou pasmaat nie want ek verpes bakleiery in 'n verhouding. Ek gee altyd 101% en verlang dus dieselfde

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport:
Boogskiet; Dans; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Rekspring; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Sensasie soeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters