Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
AsiŽr; Indies; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vriendskap is vir my baie belangrik en ek is 'n baie lojale en ondersteunende vriend. Maar jy moet darem eers iemand leer ken om te kan vriende raak :-). Ek is eerlik en opreg en as ek my woord gegee het, kan jy maar daarop staatmaak - sal nie daarop teruggaan nie.
Ek is 'n omgee mens en het baie deernis met mense wat sukkel of swaarkry en probeer om elke dag 'n verskil aan iemand se lewe te maak.
Hou van die buitelewe - die bos met sy stilte en rustigheid en die see hou 'n baie spesiale betowering vir my in. Ek is gek oor, en baie beskermend oor my kinders en het 'n baie spesiale verhouding met hulle. Dit is vir my belangrik om hulle die regte waardes te leer en seer en sleg van hulle weg te hou.
Ek probeer regtig om ten alle tye die "gentleman" te wees soos my Ma sÍ 'n man moet wees :-)

Sy Ideale Pasmaat

Spontaan, saggeaard, ondersteunend en lojaal. Ek glo dat jou pas/lewensmaat ook jou beste vriend moet wees. Daar moet ruimte vir mekaar wees - vir elkeen om soms net sy eie ding te doen. Maar geen geheime nie...en lojaliteit en vertroue ten alle tye.
TLC - Trust, Loyalty, Commtment

Wat Sy Vriende SÍ

Sicarius het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
DokumentÍr; Nuus
Belangstellings:
Fotografie
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Skubaduik
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Selfgeldend
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Eerlikheid:
Uiters