Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 07 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe, waar om te begin.......... Ek is 'n Christelike, vriendelike goed gemanierde persoon. Ek is mal oor die bosveld, berge en oop vlaktes. Ek het 'n dogtertjie wat my hele lewe is en sy kom eerste in my lewe. Ek het 'n baie goeie sin vir humor. Ek hou daarvan om te lag. Ek hou daarvan om met my hande te werk en beoefen stokperdjies, en bak en brou. Hou baie daarvan om te lees, t.v. te kyk, Sony Playstation te speel ( :-) somtyds kom die tiener in my nog na vore) en buite saam met my dogtertjie te speel. O ja, en ek is 'n Blou Bul ondersteuner! Wil graag opregte liefde ervaar waar ek met respek behandel word. Iemand wat vreeslik lief is vir my en my laat giggel en somtyds lawwe goed saam doen, soos om op die gras te le en vir die wolke te kyk, of in die reen te hardloop. Iemand wat net stil saam met my kan sit sonder om 'n woord te se. Wil so nou en dan bederf word met 'n blom uit die tuin of 'n bederfie onder my kopkussing. Ek hou daarvan om die mense vir wie ek lief is te bederf nou en dan met klein goedtjies wat belangrik is. Alles hoef nie geld te kos nie. Ek is 'n stillerige, rustige mens met 'n baie klein hartjie. Ek is sometyds te...... Te veel lyf, te saggeaard.......

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n Godsvresende Christen wees. Ek soek nie noodwendig 'n trouman nie, vriende is ook belangrik in 'n mens se lewe, en as enige iets daaruit spruit is dit reg. Moet 'n opregte, eerlike man wees. 'n Raakvatter. Iemand op wie 'n mens kan staatmaak. Goeie sin vir humor. Iemand wat maklik lag, en wat saggeaard is en vir ander mense omgee. Hy moet respek vir sy medemens he. Moet respek vir 'n vrou he en weet hoe om 'n vrou lief te he en haar sag en met respek en met baie liefde behandel. Moet lief wees vir kinders en kinders met respek behandel. Moet somtyds laf kan wees en ook rustig. Jy moet weet wat jy in die lewe wil he en volwasse wees en 'n eenvrou man. Ek wil iemand he wat my geliefde, vriend en beskermer is.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Spel-programme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rugby; Skietsport; Sneeuplankry; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
LeeglÍ
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam