Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Panorama), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Swart / Afrika; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gesels en lag maklik en voel die lewe moet elke dag optimaal benut en uit dankbaarheid geleef word. Intelligensie, innerlike sterkte. gebalanseerde ambisie en wysheid is definitief eienskappe in 'n mens wat my fassineer.Ek hou van uitdagings en het al verskeie interessante beroepe beoefen. Ek is tans die eienaar van my eie leessentrum waar ek my passie en liefde vir kinders kan uitleef deur 'n verskil in hul lewe te maak.Ek is gek oor reis en die natuur maak my rustig. Ek kan seker nog baie skryf, maar ek glo nie daaran om te veel oor jouself te praat nie.

Haar Ideale Pasmaat

MY IDEALE PASMAAT MOET MY PAS SOOS 'N HANDSKOEN.SAG EN RUSTIG MAAR INNERLIK BAIE STERK.EK WIL OP ALLE TERREINE BY HOM VEILIG VOEL ONS MOET KAN GESELS EN LAG EN AL DIE MOOI DINGE VAN DIE LEWE SAAM KAN GENIET. ONS MOET ONS LIEFDE VIR ONS SKEPPER SAAM KAN UITLEEF EN DIT SAL DIE BASIS WEES VAN 'N BAIE GESEENDE VRIENDSKAP

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder
Sport:
Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Tennis
Meer Leefstyl
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Prikkels:
Intelligensie; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie