Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Gardens), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie natuurlik, hou van uitstappies, kampeer, vis vang en om by goeie mense te kuier en dvd te kyk en gee om saam met jou uitstappies. Verder is ek romanties en avontuurlustig. Eerlikheid en 'n goeie hart is heel bo aan my lys. Soek verkieslik iemand wat positief, selfvertroue en lewendig is, wat liefde kan gee en aanvaar wie ek is. Ek het 'n goeie humorsin en lag vir alles wat snaaks is. Ek hou ook van dans. As jy stel my belang is dan kan jy vir my nommer gee sodat ek kan vir jou chat as jy wil.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van man wat is ordentlik en in 'n Christen. Ek soek man wat se binnekant hart goed en aanvaar stel belang dowe vrou kan he en het verstand gedra. Ek hou van man wat kan enige natuurlik, hou van uitstappie, kampeer, vis vang, vakansie toer binne of buite maak nie saak nie, braai vleis en enige avontuuries en ook romanties en gee om en aanvaar wat ek is. Ek hou niks van man wat 'n roker en alkoholis en verbeeld aan vuil lyfies nie maar kan net min sosiale drinker. Ek hou niks van man wat maklik lieg, rondloop vir vroumense, kort humeur, negatief, oorgewig eet te veel en mishandel nie.
Wat Haar Vriende Sê
PurpleRose143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gehoorgestremdheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Volk |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Driekamp; Fietsry; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rolbal; Sagtebal; Skubaduik; Sneeuplankry; Stap; Surfski / Kajak; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Eerlikheid: |
Baie |