Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Julie 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat ek op die straduim glad nie verbind is nie is ek absoluut n buite mens wat hou van die veld en om saam met my maaitjie (my pelle) te jag, doen self die jag ding, lief vir die see -visvang-quad bike ry- gewone bergfiets ry,maar is lief vir goeie gesinsdae waar ons aande om kaggelvuur kan sit en net kuier.

Ek is gereed vir n stabiele ordentlike eerlike vriendskap met geen kansvaters nie wat integriteit het en wat die ding van"mindgames" lankal nie meer met ander mense wil speel nie want die persoon moet n opregte mens met opregte gevoelens vir ander he. Jy sal net eerlikheid kry ,ek is n "go getter", wil dinge doen, is 'n goeie organiseerder. Ek is verseker nie die skaam blommetjie in die hoekie nie - daarvoor is my geaardheid te sterk.......maar ek wil maar ook graag kyk na n "go getter" maaitjie. n "OUTDOOR"-MAN - HANDYMAN by die huis en in die veld want dis hoe my lewe hardloop. Ek bedryf my eie gastehuis hier in die hartjie van george en weet m a w wat ek wil he en nie regtig n man he wat heeltyd agter sy pc sit of net koerant lees heel dag lank nie! Ek soek 'n manneman........(tong in die kies). My hoe hakke is ver weg gebere maar sal dit uithaal as ek moet............dit is nou eers dit! en ja n mens het niks om te verloor net om hallo te se nie.

Haar Ideale Pasmaat

Sterk en selfversekerde persoon wat weet wat hy wil he, maar tog sag genoeg om goed gebalanseerde persoon te wees. My ideale maat/vriend moet lief wees vir buitemuurse aktiwiteite. 'n Passie vir die lewe en gesin he. Klaar met sinnelose "mindgames" en op soek na 'n maat om sy lewe voller te maak! Integriteit en eerlikheid moet hoekstene wees van my ideale maat se persoonlikheid.

Ek soek 'n manne-man! Hy kan maar 'n ongeslypte diamant ook wees! :)

Wat Haar Vriende SÍ

sielsvrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Handbal; Jag; Kampering; Pluimbal; Rugby; Skietsport; Stap; Tennis; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties