Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Florauna), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Bul; Kreef; Skerpioen
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Atesme; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie die algemene tropdierpersoonlikheid nie. Ek doen dinge op my eie manier bloot omdat ek vir myself dink. Ek is nie 'n media-produk of 'n samelewing geskepte persoonlikheidstipe nie.

Ek hou van eenvoud, skoonheid en eerlikheid. "Glitz" en "glamour" en opgesmuktheid laat my koud.

Die sonsopkoms... _ondergang, stap, fietsry, wind deur my hare, son op my vel, frisbee gooi op die strand, die reuk van die see, die kleure wat die tyd van die dag verf oor die landskap... in die wolke, die maan en die sterre en die planete bekoor my. Ek is mal oor sport maar hoef nie heeldag voor die TV te sit om dit te volg nie.

'n Gesonde leefstyl en eetgewoontes is vir my belangriker as die "lekker" wat meeste mense vooropstel.

Vrae vra en antwoorde soek en najaag is die ding wat my laat tiek. Menseverhoudings en persoonlikheidstipes interesseer my. Die kunste laat my dink en gedagtes aan 'n beter wreld laat my droom.

Sy Ideale Pasmaat

Positief, eerlik, afgerond met 'n sin vir humor. Iemand wat skoonheid kan raaksien en waardeer, wat waarde heg aan die alledaagse.

Meer Oor Hom

Rijus moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.