Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Anlin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek werk tans in die buiteland as konsultant en is net 3 maande n jaar by die huis. Ek hou van rondtoer en nuwe plekke te explore. Sal dit graag saam met iemand wil deel. Is onlangs geskei en wil nie op die stadium te ernstig in n verhouding ingaan nie. Wil net iemand ontmoet wat lus is vir die lewe en nie bang is om rond te toer en besig te bly nie. Ek is baie sportief en hou van die buitelewe. Diepsee duik, valskerm spring, fietsry, en golf is my gunstelig aktiwiteite. Ek hou baie van uiteet, fliek en om Afrikaans musiek feeste by te woon. Ek het n baie kalm en rustige persoonlikheid. My swak punt is die ek raak vinnig geirriteerd as mense nie by hulle tyd kan hou nie.

Sy Ideale Pasmaat

Enige goed geballenseerde vrou wat weet wat sy in die lewe wil he en wat van nuwe uitdagings hou. Sy moet spontaan wees en verkieslik n sterk persoonlikheid he. Moet bereid wees om nie bang te wees om te se wat sy voel nie en altyd openlik en eerlik oor haar gevoel te wees. uiterlike is nie vir my belangrik nie, maar sy moet buite lewe en sport aktiwiteite saam kan doen en geniet. Moet hou van gesels en sosialiseer saam met vriende.

Wat Sy Vriende S

cris005enk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Kampering; Muurbal; Perdry; Roei; Skietsport; Snorkelduik; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)