Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Steynsburg, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n gelykmatige geaardheid en skerp humorsin, geniet lag en grappies, maar het ook n diep kant want die lewe is nie net altyd n JOL nie.Omdat ek boer hou ek noodwendig van die natuur en diere, dans, musiek lees en soms net stil word.My sport is muurbal en daarom het ek baie respek vir persone wat na hul liggame omsien. Pret is goed maar ligsinnige leekop fortuinsoekertjies kan ma verbyhou. SIEN UIT om van jul te hoor!

Sy Ideale Pasmaat

Gesonde liggaam, gesonde gees lojaal spontaan en n tuisteskepper. Dit is ook n vereiste dat haar prioriteite reg moet wees, maar niemand is perfek nie, so goeie kommunikasie vermoens is altyd n wenner.

Meer Oor Hom

xxx33 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.