Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Ander | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hi daar almal,
Wanneer 'n mens jonk is, dink jy dat jy verewig gaan lewe, maar wanneer 'n mens ouer raak besef 'n mens die lewe gaan te gou verby en dat die lewe net te kort is, jy dink aan al die goed wat jy gemis het in die lewe, wat jy nog als wil doen en bereik............. jy dink aan die dinge wat jy wens jy kon reg maak wat jy als verkeerd gedoen het, verkeerde besluite geneem het. Raai wat, word wakker, die verlede is verby en maak die beste wat daar nog oor is. Dis my motto.Ek is mal oor die lewe en lewe elke dag voluit! Ek is baie positief en geniet mense baie, dis nogal 'n unieke spesie, want elke mens is anders en spesiaal op sy eie manier. Hou op om mekaar te probeer verander, dit gaan nie gebeur nie, jy kan slegs slegte gewoontes verander, hou op om jou kosbare tyd te mors. Lewe en laat lewe.
Hi everyone,
When you young, you think you going to life fore ever and wish that you get older, but when you get older times fly's and just wish you were still younger just to do things different in life. You think about what you missed out in life, wish you could change what you did, wish you had the wisdom that you have now when you were younger, and think how different your life would have been. But geus what it's not going to happen, so accept your life as it is, and enjoy what you still have left and live your life till the fullest. What is past in your life you can not change, but what you do in the future matters now so enjoy your life guyes that is still left, live every day as it would be your last, life is short!! That's my motto in life, and it took me several of years, heart breaking situations and regrets, and this was my conclusion. I live life till the fullest, grab anything, challenges,dreams, love,sports, atventures anything you still want to do, DO IT!!!! Do not be afraid of the future, take a change, remember every person is unique, no one is the same, were all are special in our own way. So wake up and start living!!!!
Haar Ideale Pasmaat
Wees asb net opreg en eerlik, respek vir 'n vrou en moet darem nog vol lewe wees! Verkieslik ook dieselfde belange kan deel!
Wat Haar Vriende Sê
Sharky6812 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig; Wild; Buite beheer; Buierig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Verskeie kere per week |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Sneeuplankry; Swem; Veldhokkie; Visvang; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |