Hiccups

40 – Tarkwa, Western, Ghana

1 2 3 Blok myself!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Ghana
Ligging:
Tarkwa, Western, Ghana
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Asir; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek kies my vriende goed. Daarom het ek bitter min. Ek verkies dit so. My avontuurlustigheid het nie einde nie en ek staan terug vir niks. Hou van sterre kyk in die aand as ek agter op my bakkie l, daai huil van n hahina as ek in n tent slaap en die donker ding wat onder my branderplank swem as ek vroegoggend ronddryf op die golwe. Ek hou van skoon goeters. Besluite is in die oomblik, want beplanning haal die lekker uit als. Ek is dom maar ek is taai, so as n skoner geslag my aanvat moet sy weet wat sy doen.

Sy Ideale Pasmaat

Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie! Nog nie!

Wat Sy Vriende S

Hiccups het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Optimisties; Realisties; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Nederigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Fantasie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Intelligensie; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Eerlikheid:
Uiters