Meraai_101

40 – Alberton (Brackendowns), Gauteng, Suid-Afrika

mmm.. is tussen two minds oor 'n date site.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Augustus 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Brackendowns), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n privaat mens, met ouderdom het ek rustig geraak en ek hou daarvan. Ek's 'n familie persoon, my naaste familie, ouers en my kind is my lewe. Ons gaan kamp as ons 'n kansie kry, my naweeke bestaan uit, relaxing, braai/probeer master chef speel en tyd saam my kind en sy stokpertjies te spandeer, en nou en dan 'n goeie boek. Ek het 'n sin vir humor en is 'n eerlike mens, ek is plat op die aarde en 'n plain Jane. Is 'n doggie persoon en love my pets. My laaste stokpertjie was duik gewees, het dit nou vervang met blue plant :), doen die park run nou en dan, maar nie genoeg nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek weet wat ek soek, en ek soek nie 'n getroude man wat ander waters wil toets nie, as jy nie nou eerlik is in jou verhouding nie dan sal jy nie in enige ander verhouding eerlik wees nie, hou maar verby.
Wat trek my aandag? 'n eerlike gentleman, 'n sin vir humor (nie 'n clown nie) 'n behoorlike gesprek kan voer, iemand wat nie selfsugtig is nie, positief is 'n goeie gesindheid, mense met respek hanteer. Iemand wat netjies en skoon is op hulself en trots het.
Wat sit my af, common mense, bullsh***rs en mense wat voorgee hulle is iets wat hulle nie is nie, mense wat brag, iemand wat gereeld kla en negetief is, mense wat lastig is en 'n oorlas maak van hulself.

Wat Haar Vriende S

Meraai_101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Kos
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters