Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is `n gulhartige, lojale, vriendelike en eerlike mens van geaardheid. Ek glo in die reguit paadjie stap, want die lewe is te kort om draaie met mense te loop. Ek het sterk opinies oor meeste dinge en weet wat ek graag uit die lewe wil he maar sal dit nooit in ander se kele afdruk nie. Ek glo ook dat die lewe niemand van ons iets skuld nie en dat jy verantwoordelik is vir jou eie geluk en sukses met die hulp van Bo.

Ek het reeds weer `n redelike mate van sukses in my beroepslewe behaal na `n klompie jare van swaartrek a.g.v. verkeerde besluite op beide professionele en persoonlike vlak. Ek is optimisties en relatief "outgoing" van geaardheid en is in `n saamwoon verhouding vir `n klompie jare reeds. Ek stel slegs belang in vriendskappe in hierdie stadium.

Dit is vir my nogal moeilik om hier oor myself te sit en praat, dus kontak my miskien en dan kan ons mekaar beter leer ken dalk.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat interessant is en onderhoudend kan gesels, wat dieselfde waardes onderskryf en agtergrond min of meer het, wat met tye alleen voel en nuwe vriendskappe wil smee.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Bofbal; Gholf; Motorsport; Rugby; Tennis; Yshokkie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in 'n vaste verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Naak baai
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters