Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n aktiewe mens wat deelneem aan sport en graag gym toe gaan. My vriende en familie is baie belangrik vir my en ons kuier gereeld saam by braais, pubs, restaurante, hou gereeld saam vakansie ensovoorts. Ek werk as accountant in die Rosebank area van Johannesburg en ek geniet die werk wat ek doen. Soveel as wat ek daarvan hou om te kuier, hou ek net soveel daarvan om te ontspan - sondagmiddagslapies so nou en dan, boeklees en fliek kyk. Om nuwe dinge uit te probeer, soos 'n adventure sport, op 'n snaakse plek vakansie te hou, of om nuwe mense te ontmoet, is ook bo aan my lys van gunstelinge.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet dit geniet om saam met my dinge te beleef - of ons alleen is of saam mekaar se vriende en familie. Dis glad nie belangrik dat hy kardeure vir my moet oopmaak en 'n love song vir my moet skryf nie!! As ons in die pub om die hoek 'n bier saam kan geniet terwyl die geselskap nie einde kry nie, dan is ek baie gelukkig.

Meer Oor Haar

Kala_144 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.