Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Westonaria (venterspos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wel waar om te begin gan glad nie myself probeer goed maak nie want niemand is perfek nie. Ek is n doodgewone vrou wat van die lewe hou en is altyd reg vir die beste uitdagings ek is mal oor die natuur en natuurlik my kinders, my vriende is ook baie belangrik want hulle is nog altyd daar deur die seer. Ek is al 4 jaar n weduwee het 2 pragtige kinders en my lewe is, mar ek dink ek kan nou n boek begin skryf oor hoe voel dit om nie daai geselsmaat te he nie. Ek wil nog baie in die lewe bereik en staan vir niks terug nie. Ek gan dit ook nie meer alleen aanpak nie kort daai steun pilaar in my lewe

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n doodgewone boerseun wat daai Drie woordjies so nou en dan kan se wat n vrou se hart sal kan lat rondspring en ek sal mal wees oor iemand wat n uitdaging kan vat en niks in die wereld is te klein vir hom nie hy moet my kinders aanvaar ek is nie opsoek na n pa vir hulle nie net n dood gewone vriend vir my wat saam my kan lag en gesels en die lewe met ope arms aanvaar.Hy moet lief wees vir diere en moet so nou en dan kan kuier net om als te kan lat ontspan. Moet ook net lewe geniet en elke dag voluit leef en net jou self wees en moet bereid wees om nie terug te staan nie vir niks liefde kan n mens baie van uitdeel dit sal nooit klaar raak nie.

Meer Oor Haar

dtt0202 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.