Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Bul
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Frans; Grieks
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie aangename, liefdevolle vriendelike omgee, christelike tog op my plek persoon, wat daarvan hou om met respek behandel te word, baie onafhanklik en hou van kosmaak, buiteluglewe, goeie fliek, Angus Buchan programme te kyk, stap, arobics, swem, kampeer. Hou glad nie van rook nie, verpes dit en oormatige drinkery en mense wat ander mense net gebruik vir hul eie gewin. Hou van goeie musiek, lief vir dans.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet christelik wees, en absoluut weet wat hy in die lewe wil hÍ, hy moet GLAD NIE ROOK NIE, baie belangrik vir my, uiters eerlik, opreg, en baie getrou wees. Hy moet finansieel selfstandig wees, onafhanklike persoon wees, moet weet hoe om n vrou te behandel, met absolute respek, baie romanties wees, van goeie musiek hou en die buitelewe, uit eet en fliek, moet ook sy deel kan doen in huishouding. Hou van reis en plekke ontdek en besoek. Moet van kinders hou en weet om hoe om hulle reg te behandel al is dit nie sy eie nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Goedhartigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Boeke:
Godsdienstig
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Nuus; Sepies
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters