Uniek44Uniek44

Uniek44

49 – Noordelike Voorstede (Oak Glen, Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman ...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 September 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Oak Glen, Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Swart / Karibies
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n uniekie dame wat graag my eie persoonlikheid, ervarings in die lewe en belangstellings met 'n ander spesiale helfte wil deel.

Saam kan ons die pad stap as sielsgenote en herinneringe bou wat ons vir ewig sal onthou.

Ek is ernstig hieroor en vra asb. dat kansvatters hier verby moet gaan !!

So ek hoop jy wat verder lees, is ook na dieselfde opsoek en sal ons mekaar vind op die pad ...

En glo my ... jy sal nie vir 'n oomblik spyt wees nie !!

Hoop om dan van jou te hoor.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal daardie ander helfte waarna ek opsoek is, beskryf as iemand wat op 'n alle vlakke met my kan "connect" en dit geniet om dinge saam te doen en dieselfde belangstellings te deel.

Ons moet gemaklik voel met mekaar en so sal 'n sterk band van vertroue en respek ontwikkel.

Iemand wat doelgerig is, in homself glo en met selfvertroue die lewenspad saam met my kan stap.

Ek wil liefde uitdeel en ontvang en elke dag met 'n lied in my hart die lewe tegemoet gaan.

Ek wil soos 'n dame behandel word en gekoester word soos 'n perel want ek weet ek is kosbaar en uniek ... !!

Wat Haar Vriende SÍ

Uniek44 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Goud
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Stap; Tennis; Voëlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Reptiel(e); Perd(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters