SteriStumpie

29 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is 'n gewone mens, maar wil 'n verskil maak in hierdie wereld en hopelik in joune.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Nederlands; Italiaans; Noors; Pools; Portugees; Russies
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gewone ou en redelik skaam, maar onder die regte omstandighede klim ek heeltemal uit my dop. Ek werk hard en speel harder en geniet die lewe op die regte manier. Ek is net opsoek na iemand om dit saam met my te deel en die lewe voluit te leef. Ek hou van die natuur en buitelug. Ek is ook soos enige man, mal oor sport, maar geniet dit ook om net bietjie af te skakel en intellektueel take aan te pak en selfs bietjie te kook.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet saam my kan lag en ook n ernstiger sy h. Ons moet net goed oor net goed oor die weg kom en saam kan gesels oor enige onderwerp. Ek wil ook graag h dat ons mekaar beter kan leer ken en kan verstaan. My ideale maat moet plat op die aarde wees en ook goeie waardes h.

Meer Oor Hom

SteriStumpie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.