Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sal graag nuwe of liewer meer vriende wil ontmoet. Ek geniet mense en die samesyn maar kan ook saam met my self tyd spandeer. Geniet musiek, die natuur, goeie geselskap en net sommer om partykeer op die ingewing van die oomblik te reageer. My geloof en waardestelsel is baie belangrik asook my twee volwasse seuns en een van my eienskappe wat ek waardeer is dat ek 'n omgee mens is en geniet dit om mense gelukkig te sien. Ek is 'n positiewe persoon en hou daarvan om met soortelyke mense te deel.

Haar Ideale Pasmaat

Lief vir die lewe, positief, bewus is van ander mense se behoeftes, geduldig, gelowig, rustig maar tog avontuurlustig, onafhanklik en verseker nie besluitloos nie!

Wat Haar Vriende SÍ

gogies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Rotsklim; Seil; Snorkelduik; Swem; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters