Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Jis ek hou nie regtig van die gedeelte nie......maar ek is 'n baie spontane mens wat glo daarin dat jy verantwoordelik is vir jou eie geluk. Ek geniet dit om te kuier saam vriende en familie en ek is vas oortuig dat mens moet kan lag, soms oor dit wat gebeur maar soms ook vir jouself...en saam die persoon vir wie jy lief is.

Ek is baie lojaal en glo dat mens moet waarde toevoeg tot iemand se lewe, daar is in elk geval te min tyd vir twyfel en argumente.

Dink ek het probeer, maar dis moeilik om 'n "mens" in so kort stukkie op te som... :)

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat jou beste vriend is en nogsteeds die enigste vrou kan/gaan wees wat jou hartkloppings gee as sy 'n kamer binnekom of net lag...

Wat Sy Vriende S

JB44 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Sport
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Musiek Maak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Eerlikheid:
Baie