Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's 'n ongekompliseerde mens wat daarvan hou om gehalte tyd met iemand te deel. Hou van goeie musiek en intelligente geselskap. Hou van die see en buitelewe en geniet dit om te reis.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n gemoedelike, intelligente mens wat waardering het vir goeie musiek en literatuur. Hierdie persoon moet nie die lewe te ernstig opneem nie en 'n goeie humorsin hÍ en maklik kan lag sonder om ligsinnig te wees. Hierdie mens moet gesellig kan verkeer. En lekker kan dans. Moet hou van die buitelewe en om te ver ente met my te stap. 'n Volmaakte aand tuis sal wees om 'n goeie glasie rooiwyn te drink voor die kaggel wanneer dit koud is of reŽn, en musiek te luister en lekker te gesels. En miskien 'n digbundel te lees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Seekos; Soesji
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Perdry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig