Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ongeag my skuilnaam, is ek beslis 'n meisie :)
Ek is nuut in die stad en sal baie graag mense wil ontmoet om 'n nuwe vriendekring te begin. Ek is oorspronklik van die Kaap, so ek word nog gewoond aan die donderstorms ;)

My belangstellings is breed, ek kan oor enige iets gesels maar luister ook graag, en hou baie daarvan om nuwe dinge en feite te leer en te ondek. Ek het n voorliefde vir musiek, lees en geskiedenis, maar volg ook die rugby en weet darem dan die 8ste man die nommer 8 trui dra. Ek is saggeaard en lag gereeld en is ook baie lief vir diere. Ek hou baie van dans, van sokkie-sokkie tot two-step tot losdans. Familie en vriende is vir my baie belangrik, en ek geniet dit om tyd saam met hulle te spandeer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van iemand wat weet wat hul uit die lewe wil he, volwasse is, al uitgeklaar is met hulself en nie meer speletjies wil speel. Iemand wat saggeaard is, 'n sin vir humor het (aangesien lag baie belangrik is) maar ook ernstig kan wees wanneer dit saak maak. Betroubaarheid en eerlikheid is een van die belangrikste dinge in enige vriendskaps verhouding. Ek hou van geskiedenis, en is in daardie veld, maar ek verwag nie dat die ander persoon die passie hoef te deel, al sal dit lekker wees. Ek sal graag dinge met 'n persoon wil deel, soos byvoorbeeld om te gaan dans, fliek of net in die botaniese tuin te gaan stap. Inteligensie is vir my ook 'n plus punt, maar ek is ook bewus daarvan dat alle inteligensie nie noodwendig akademies van aard is, en hou ook daarvan om nuwe dinge by iemand anders te leer. Wees net jouself :)

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort; Reguit; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Boogskiet; Dans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig