Hottness478

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Grieks; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opsoek om die regte pasmaat vir my te kry, daar is soveel visse in die see, maar het nog nie die regte een gekry nie. Ek is opsoek na liefde....Ek is n baie uitgaande mens, ek hou van die buite lewe. Ek hou van stap in die berge of in die veld. Ek hou daarvan om te bewys ek is nie net n gesiggie, as ek die kans kry sal ek graag braai, lees, gym, fietsry, muur klim, kamp, visvang,met die honde gaan stap, en sommer vele meer.......

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon moet my laat voel of ek en hy/sy die enigste mense op aarde is. Ek wil elke dag weet die persoon is lief vir my vir wie ek is, hy/sy moet saam met my goed doen wat vir ons altwee lekker is. Ek wil met die persoon saam oud word.

Wat Haar Vriende S

Hottness478 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie
TV Programme:
Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Hang- / Skermsweef; Kampering; Muurbal; Perdry; Roei; Rotsklim; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Uiters