dter

58 – Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wil weer gelukkig wees, moeg van eensaamheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is voltyds werksaam vir die Onderwys Departement as 'n admin bestuurder. Ek is baie lief vir uitstappies, veral die natuur en die see. Ek is selfversorgend en altyd netjies. Hou daarvan dat my hare en voorkoms altyd goed is. My vriende beskryf my as baie sosiaal en lief vir kuier en haat dit om alleen te wees. Is baie liefdevol en het baie liefde om te gee. Hou van honde en katte en het 'n baie sagte hart veral as dit by kinders, diere en ou mense kom.

Ek wil altyd op hoogte van gebeure in die wÍreld weet en dis waarom ek baie lief is om nuus te luister. Ek is nie gek oor politiek nie. Musiek is ek mal oor. Veral die 60's - 90's maar ook alles wat die jongklomp na luister. Ja, selfs die doef doef musiek.

Ek is baie maklik aanpasbaar en soek 'n maat om voor om te gee en hy vir my ook, vir die res van lewe.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet eerstens baie liefdevol en saggeaard wees. Hy moet kan kommunikeer en lief wees vir die lewe. Respek vir medemens is baie belangrik. Moet selfonderhoudend wees. Regverdig, goeie maniere, beleefd en redelik gesond. Moet lief wees vir diere, die natuur, die see en alles wat lekker en mooi is. Ek soek 'n een-vrou-man sonder 'n dwalende oog. Kan 'n drankie neem, maar hom nie vergryp nie. Moet baie liefde kan gee en moet my laat spesiaal voel net soos ek vir hom sal laat voel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Boeke:
Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Sing
Sport:
Atletiek; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Seil; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle gaar gebraai
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie