Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Ram
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal oor mense en "entertain" graag, lief vir reise en buite lewe maar kan ook rustig verkeer by die huis op die patio en swembad met n glasie wyn.
I love movies, listening to music, live entertainment, love dining and dancing with a special person or with friends.
My hoogte punt in die lewe is om mense na aan my gelukkig te maak en gelukkig te sien.
I love to spoil that special person in my life, still being the romantic type, kissing caressing etc etc.

I would love to meet a person who has similar thoughts and ideas about life as I have, a very honest simple zest for life.
I have two daughters and they are so part of my life, they mean the world to me.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet n passie he vir die lewe, lewenslustig en energiek.
Moet n balans ook he om rustig te kan wees tuis en ons te vermaak.
Ek sal verkies dat sy selfvertroue moet he, van haarself hou, in haarself glo, empatiek en warm wees teenoor mense.
Sy moet ten alle tye bewus wees van haar voorkoms en gedrag, hou jou pasmaat gelukkig maar dit is defnitief wedersyds.

Sy moet ook romanties van aard wees, vol verrassings en die vermoee he om die seksie en misterieuse prikkelbaarheid in ons uittebring, m.a.w. hou die vlammetjie gereeld aan die brand (weereens moet tweesydig wees).

Honesty is the order of the day in any relationship, keep the chemistry flowing.
My ideal partner should be herself, ooze sex appeal to drive your partner nuts, communicate, both must strive to avoid lack of excitement, a zest for life should be your daily achievement. Bereik alles met liefde en harmonie.

Wat Sy Vriende SÍ

marvan_448 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Reis; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Gholf; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Sneeuplankry; Snorkelduik; Staptogte; Visvang; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Flankering; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde