Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

As jy na my profiel kyk, stel jy wel belang. Ek kan alle regte woorde en boodskappe skryf, net wat jy wil hoor, maar gesels eder met my en vind uit wie ek is. Ek kan wel s ek is 'n vrou wat weet wat sy uit die lewe wil h. Ek is gaande oor die natuur. Ek hou van lees, braai, saam met vriende kuier en op ren dae is niks lekkerder as die warm bed. Ek is 'n emosionele mens en hou daarvan om goed te voel en om die wat ek lief het belangrik en goed oor hulself te laat voel. Ek verafsku selfbehepte mense, mense wat egosentries is en dink die wreld draai om hulle.

Haar Ideale Pasmaat

Ek vind 'n man wat begin grys word redelik aantreklik. Ek is nie iemand wat doekies omdraai nie dus wat ek in 'n man soek is eenvoudig. Eerlikheid, SPONTANITEIT, liefdevol, LOJALITEIT, 'n goeie vriend , 'n goeie sin vir humor, vindingryk, 'n lus vir die lewe en baie belangrik hy moet ambisie h. Vir my gaan dit nie so seer oor of jy 'n vetrolletjie het nie, want ons almal kan nie perfek wees nie. Maar jou geaardheid is wel wat vir my saak maak. Ek hou nie van kans vatters nie, so as jy een is bly asseblief weg. Die lewe is te kort, dus hou ek van iemand wat 'n lus vir die lewe het, wat 'n sterk persoonlikheid het.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Snorkelduik; Swem; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie