xtraspecial

57 – Pretoria (Pretoria-Oos), Gauteng, Suid-Afrika

X-Traspecial

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria-Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat dit groot pret is om saam met my te wees. Ek loop defnitief 2 keer die X-tra myl vir die mense wat ek lief het en wat spesiaal vir my is. Vergewe en vergeet en hou nie "grudges"nie. Kan soms talketive wees maar geniet dit meer om te luister. Hou daarvan om te skep - te teken - skilder - beelde te maak en tuinmaak - sukkel soms met die kook en bak in die kombuis maar geniet dit baie om te onthaal. Die grootste swakpunt wat ek NATUURLIK het is my liefde vir diere-viervoete natuurlik - en hulle weet dit O SO goed- 'n ieder en 'n elk van hulle draai my om hul sterte!! Hou daarvan om te lag en stoei hard om negatiwiteit sover as die son en die maan van mekaar verwyder is van my weg te hou. Is van nature 'n baie rustige persoon en doen dinge wat vir my lekker en mooi is om sodoende kwantiteit tot my lewe by te voeg. Is Groot ongelukkig 'n "push-over" en kry baie swaar om NEE te se- daarom sal mense my soms vat vir 'n "ride" omdat hul so goed weet ek is maar altyd bereid om te help!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet saam met my kan lag maar ook huil en moenie dink "Cowboys dont cry" nie! Moet energiek wees en moet WIL LEWE. Glad nie 'n "coach-potato" wees nie en moet graag tyd met my spandeer maar ook soms sy eie ding kan doen. Lekker kan gesels en NATUULIK baie baie LIEF vir diere wees. Glad nie negatief wees teenoor mense en dinge.

Wat Haar Vriende SÍ

xtraspecial het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Langhare; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Anargisties
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Eerlikheid:
Uiters