Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek kan nie rerig sien hoe my musiek smaak jou gaan opgewonde maak nie, aangesien dit beperk is tot Afrikaans en die nuutste NOW weergawe, Beatles en die Rolling Stones - baie potensiaal vir intensiewe ontwikkeling.

Maar hopelik maak ander persoonlikheid eienskappe op daarvoor. 'n Mens wil mos nie jou eie beul blaas nie, maar ek plaas (en leef) integriteit, ordentlikheid, verantwoordelikheid en lojaliteit bo-aan my "how to live life 101" lys. Ek kan besonderse goeie gesonde raad en oordeel bied, maar ek kan jou nie gelukkig maak nie. Dit doen elkeen vir homself.

Ek hou van die Noord-Kaap se verlate grondpaaie, van sterre staar, kamp en vuurmaak. Bos gaan tot 2 in die oggend met 10 dubbel brannas met bok wat blr in die agtergrond is nou nie juis my manier van ontlading nie. Verkies veel eerder netjies gepakte vuur met 'n Windhoek of 3 en goeie sinvolle geselskap.

Sy Ideale Pasmaat

Without being demanding, your personal pre-historic relationship baggage was hopefully lost with your last check-in at OR Thambo - I promise not to bore you with mine. I'm also not big on throwing or receiving 8 year childish tantrums - unless you are 8 years. A proper friendly conversation together with a glass of red wine with no pretensions is highly desirable. If we can have a great laugh, it's even better.

n Vrou moet darm smaakvol, stylvol en selfversorgend wees tot 'n redelike gevordere mate. Dit moet vanself kom. Dis nou nie juis 'n turn-on as jy gou 'n lyn sny vir 'n brood na die Quick-Shop teen 11:00 die oggend en soos Antie Stienie van Agter Elke Man lyk met jou PJ's, knippe in jou hare en 'n paar 5 jaar oue vuil pantoffels.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Baie