Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Maandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n goed versorgde man,trek netjies aan, ongetroud, geen kinders, rook nie...ek geniet sport en be-oefen dit ook gereeld. Ek is lief vir die natuur en buitelug...ek is romanties en hou daarvan om iemand te bederf. Ek is beslis 'n omgee-mens, ek is vriendelik,liefdevol en hulpvaardig en sal my gevoelens selfs in die openbaar wys.. My oprede sal opreg wees.Ek sal jou beste vriend wees en jou 100%bystaan. Ek hou van romantiese etes....lief om uit te gaan....ek sal alles insit as jy bereid is om dieselfde te doen....as jy bagasie het en nie jou verlede kan vergeet nie..is ek nie die man vir jou nie. Die lewe is kort..kom ons geniet die lewe en mekaar!!

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na 'n opregte vrou...vriendelik, vroulik, positief,goed versorg,romanties, sagte geaardheid,lief vir sport en buite lewe en diere. Soek nie iemand met verskuilde agendas en wraak gedagtes teenoor mans nie. Wees jouself, wees my beste vriend. Ek het 'n vriendin/maat nodig wat my lewe vul, inkleur, my laat lag en laat voel ek lewe weer. Ek is nie volmaak nie, maar wil 'n maat wees vir DIE een wat die dinge aan my doen soos bo genoem. Kom ons wees eerlik met mekaar, baie van ons is werklik nog baie aantreklik, maar soveel van hierdie aantreklike mense is nog alleen en soekende na DAARDIE persoon... Wat my betref, sal ons almal alleen oud word as ons nie leer om ONVOORWAARDELIK te leer liefhe , meer te gee as neem nie, en om onsself daagliks te meet in hoe ons diensbaar was instede van dominerend en manipulerend. Sou ons hierdie basis kon he, EN daardie "spark" tussen mekaar, glo ek dit kan werk.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Musiek Maak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Krieket; Motorsport; OriŽntering; Perdry; Snorkelduik; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters