Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (De Wildt), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Opgewekte mens wat lief is vir mense. Hou nie van kansvatters en rugryers nie. Die lewe is: Eers gee en dan neem en as jy nie werk nie mag jy nie eet nie. Lewe vir die Koning van alle konings en Hy beloon jou met Sy liefde gawes. Die lewe is 'n lied - Leef dit elke oomblik. Ek is 'n saggeaarde mens wat graag 'n verskil maak in ander se lewens maar lÍ nie om getrap te word nie. Hierdie Dogtertjie-Oupa het 'n passie vir kinders en ons senior burgers. Ek leef my drome tussen die boerdery en 'n Tegniese/Chemiese beroep en sal dit graag deel met 'n aantreklike borrelende dame. En o-ja ek staaaan agter die Bulle.

Sy Ideale Pasmaat

Die ideale vrou is 'n elegante dame wat trots is op haarself, netjies en goed versorg is. Hardwerkend en weet hoe om haar verdienste oordeelkundig te gebruik. Dra geen bagasie van die verlede en het geen sielkundige afwykings nie. Lief vir die Skepping en behandel ander mense met liefde en respek. My pasmaat hoef nie te werk nie, maar as sy in 'n beroep staan beteken dit net daar is meer vir ekstra'tjies. Haar verdienste is haar verdienste. Omdat ek 'n prominente rol in die gemeenskap vervul moet sy maklik kan aanpas tussen mense en haar plek kan volstaan en leiding kan neem. Die groot gebod is immers - " Jy moet jou naaste LIEF hÍ soos jouself "

Wat Sy Vriende SÍ

Bosveldsonskyn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Sport
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak
Sport:
Krieket; Skietsport; Tafeltennis; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie