Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus) (mokopane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus) (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
31 - 41
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek wil graag my beste vriend metgesel ontmoet,die lewe is te kort .Iemand wat net haarself is en plat op die aarde is.Dat sy nie bang is om haarself te wees nie,nie bang is om net n naweek te gaan ontspan kamp om die vuur te sit en net na die nag se geluide te luister.Die lewe is so gejaagt dat n mens heel by die natuur verby lewe.Ek hou daarvan om die een in my lewe wat spesiaal is op die hande te dra,ek is lief daarvoor om kos te maak en net te ontspan.Wel ek het op n plaas groot geword baie lief vir diere veral perde plaas lewe.Wel ek is nie bang om my klere te was en te stryk nie ,my het altyd gese wat as jou vrou nie daar is wie gaan vir jou help,my woorde is ek was in die weermag en glo my ek kan kos maak ,kan my eie knope aan werk en was en stryk.Sy moet weet ek as ek rose koop doen ek dit want sy is my lig en my opstaan en gaan le.Wil haar ook bederf met ontbyt en dan moet sy nie se dit is nie nodig om dit te doen nie.[removed]Ek glo daarin wees net jouself,alles kom vanself.Een ding wat ek en na strewe is om werklik eerlik en opreg te lewe,en ja my beste vriend en lover moet dieselfde voel.Die lewe gee en onse vader voorsien,en sonder hom beteken ons niks.Ek wil graag weer daardiebutterfly gevoel ervaar.Waar jy regtig binne in jou weet nou het ek my enigste gevind.Ek hoop net nie dat my stywe order jou nie gaan op hol jaag nie.

Jy moet n wonderlike dag he
H.P

Sy Ideale Pasmaat

1.Eerlik
2.Opreg
3.Spontaan
4.Sy moet weet wat sy graag in haar lewe wil he
5.Sy moet kan lag en n bok vir sport wees
6.Sy moet ook graag net wil wegbreek vir n naweek

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Boeke:
Reis; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Tuinmaak
Sport:
Gholf; Kampering; Perdry; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Redelik