Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Kom aan Meisies! Ek soek na die vrou in my lewe, wat saam met my die lewe kan deel. Ek gesels nou dalk nie altyd so baie nie, maar as ek eers begin praat dan is daar nie einde nie. Ek is nou nie die rykste man op aarde nie, maar kan darem die lewe geniet op 'n mooi manier. Ek is nie 'n haastige hondjie nie, maar sal graag die vrou van my lewe wil ontmoet, wat met my die lewe wil deel.
Verder kan ek net noem dat ek met 'n christenlike agtergrond groot geword het, en sal hou van die vrou in my lewe met 'n christenlike agtergrond.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat? Wel, om dit kortliks op te som, moet sy 'n christen wees. As ek na haar kyk, moet ons oor die geloof saamstem. Die kerk wat sy aan behoort, dit is nie te ernstig nie, we will cross that bridge, solank as Jesus Christus haar verlosser en saligmaker is. (Enige van die Suster kerke of selfs die pinkster kerke) Sy moet lief wees daarvoor om kerk toe te gaan.....
Verder kan ek ook net noem, dat sy 'n saggeaarde persoonlikheid moet he, maar ook dissipline kan toe pas, op die kinders, waar ek haar sal ondersteun. Sy moet ook agter haar man kan staan, in enige situasie.......
KOM AAN MEISIE VAN MY DROME, EK IS NOU AL BIETJIE MOEG GEWAG VIR JOU! ( Hehehehe! net 'n grappie)

Ek val saam met jou in as jy hou van die natuur, Gospel musiek, Sing, Kamp, Visvang en Jag....... Of enigeiets anders waarvan jy sal hou....

Wat Sy Vriende S

WES_476 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Musiek Maak; Sing
Sport:
Fietsry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Uiters