Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Sukkelend
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opsoek 'n vriend, lewensmaat wat my goed sal behandel, wat my kinders sal aanvaar. Ek is 'n vriendelike persoon en baie lief vir my seuns. Dis moeilik om iemand te kry wat jou kinders ook aanvaar. Ek hou van die buitelewe, kamp gereeld. My passie is groot vir rugby, ek ondersteun natuurlik die Blou Bulle. Ek glo dat wat jy sien is wat jy kry, 'n mens moennie iemand kritiseer op hoe hy lyk nie, dit kom van binne af. Ek het 'n baie gemaklike persoonlikheid en glo in ware liefde.

Haar Ideale Pasmaat

Moet my aanvaar net soos ek is, lief wees vir my net soos ek is, my seuns kan aanvaar. Hy moet vriendelik, opreg en eerlik wees. Hy moet van rugby hou, kan kamp, kan kuiers saam met my vriende.

Meer Oor Haar

Bul24 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.