Compadre

78 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Plaasseun van die Vrystaat, Cheetah ondersteuner, soek n sagte boeremeisie n genoot!!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 02 Julie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
78
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is "nice", is stabiel, sal lekker wees om iemand se hand voor die TV, in die motor, ja oral vas te hou! Is n "touch" mens! Waar is daai mooierige nie te vetterige nie te langerige vrou? En as sy kan skaapafval gaarmaak nog beter maar ek kan ook sonder dit, daar is ander belangriker dinge. Rustigheid en kalmte is belangrik! Dit is verwaand maar sy moet nie "oud" wees nie, en n hoofpyn elke aand gaan darem ook nie werk nie, op die ouderdom kan ek self dalk n hoofpyn moet "fake"!
Ek is n totaal Vrystaat verslaafde en my jare op Kovsies was van die beste ooit. Daar was n massa vergadering (dis n studentevergadering) in die H. van der Merwe Scholtz saal, spring n ou op en se: Mnr die Voorsitter, Wat is die saal se naam in Engels? Ai en my Cheetahs en Shimlas!!!
My twee seuns se dit is nonsense die, ek moet n slag n vroutjie oornooi wat vir hulle n heerlike boeremaal kan voorberei! nee sy hoef nie skottelgoed te was nie!!!! ;-0

Sy Ideale Pasmaat

Netjies en mooierig met n redelike figuur maar nie te maer nie en ook nie vet vet nie, ja luister wat ek se, ek het nie n probleem met n vettigheidjie nie. n Meisie van die plaas met n universiteits opleiding vir gemeenskaplike agtergrond kan voordele inhou maar is nie n vereiste nie. Miskien moet sy nog n beroep beoefen maar as sy nie werk nie en selfversorgend is sal ons deur die land kan toer! Sy moet n touch mens wees en mag nou en dan n hoofpyn he maar darem nie te elke dag nie. Moet nou ook nie oorboord gaan dat ek een moet fake nie! ;-)
En asb, ek is n boertjie, praat met my in my taal! hoe maak n boertjie liefde in engels? O my dear, yes darling! Nee wat, liefie en skattie joui klein pes en en kan baie meer inoverend wees!

Wat Sy Vriende SÍ

Compadre het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Ek het nie een nie
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Skietsport
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters