Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (Rooiberg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Arabies; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n stil en rustige persoon wat glo dat ek nou lank genoeg alleen was en benodig 'n sielsmaat. Christus kom eerste in my lewe en hoe morele standaarde en waardes is nie- onderhandelbaar. Graag wil ek iemand spesiaal laat voel en dit ook wees vir iemand anders. My familie is vir my baie belangrik, maar ouers en broers maak nie op vir 'n maatjie nie. Ek het al die voorreg gehad om wyd te reis en oorsee te werk.
Ek is 'n Verpleegkundige en werk tans as Vroedvrou by 'n Staatshospitaal op 'n ander dorp as waar ek bly. Tuis geniet ek die natuurskoon van ons pragtige tuin en speel met my worshondjies. Ek lees graag en is dol oor kosmaak. Hou nie juis van die ander aspekte van huiswerk nie! Ek kyk na selektiewe TV programme. Kry juis kans vir sport nie, maar geniet swem en perdry baie. Is baie betrokke by kerkaktiwiteite en gemeenskapswerk.
Ek is nou nie juis 'n skoonheid nie, maar ek behoort darem nie iemand skrik te maak as hulle my skielik in die donker raakloop nie.
My vriende beskou my as 'n stlllerige mens wat baie omgee vir ander en graag help waar ek kan.
Ek hou van ligte klassieke musiek, lekker luisterliedjies en ABBA is my gunsteling groep.
Vir my is eerlikheid, toewyding, openhartigheid en getrouheid in 'n verhouding baie belangrik. Ek is weet wat belangrik is in die lewe en wil graag my passie vir die lewe met iemand spesiaal deel.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou graag 'n maat wou he met wie ek lekker kan kuier en wat vir my kan lief wees soos ek is. Hy moet my maat wees en eerlik en openhartig wees. Hy moet ook 'n wedergebore Christen wees. Hy moet baie lief wees vir diere en verkieslik worshonde se streke verstaan. Terwyl hy sport kyk, sal ek by hom sit en saam kyk of iets lees. dit sal heerlik wees om saam met hom te gaan swem en in die natuur te gaan stap. Ek sou graag wou he dat hy teen die tyd weet wat hy in die lewe wil he en wat hy moet doen om dit te bereik. Hy moet 'n positiewe en optimistiese mens wees met 'n goeie sin vir humor. Op my ouderdom sal dit gaaf wees om nie met kansvatters tyd te mors nie, en eerder te kan konsentreer op iemand wat ander se gevoelens respekteer. My ideale aandjie uit sal 'n ete vir 2 wees by 'n goeie restaurant (nie noodwendig duur nie!), gevolg deur 'n rustige kuiertjie saam.

Wat Haar Vriende SÍ

Moemfie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Perdry; Stap; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Indies; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Uiters