Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartford (ridgefeild), Connecticut, Verenigde State van Amerika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
6' 0" (183cm)
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Connecticut, Verenigde State van Amerika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
4' 7" (140cm) of korter - 5' 10" (179cm)
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik , opreg en vol humor. Ek is afgetree maar nog baie aktief en gesond. Ek speel graag golf, vang vis en reis graag rond. Ek is n motorfiets man wat hou van rondrits. Ek eet enige kos maar nie baie op 'n slag nie - komaan girls laat hoor van julle ! ( Ek is baie skraal gebou )

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet mooi en skraal wees en redelik welaf aangesien ek alles verloor het wat ek besit het. Sy moet opgewek en vrolik wees, sosiaal en 'n sin vir humor he. Sy moet 'n Christen wees en 'n Bokkie vir sport soos visvang, golf, motorfietse, watersport ens. Jonk van gees wees en net my beste vriendin wees wat oorloop van borrelende liefde, want ek het ook baie om te gee !!!

Meer Oor Hom

Sprinkaan moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.