VANCOUVER68VANCOUVER68

VANCOUVER68

49 – Vancouver, British Columbia, Kanada

It is easier to go through life with a soul mate then to undertake the journey alone .....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vancouver, British Columbia, Kanada
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is in my 40's, vol lewe en avontuur. Hou van hasepad kies die berge in, n goeie film en rustige aande met n heelike glas rooi wyn by lekker gesels. Hou van fiksheid en stap dikwels die berge in. Glo dat daar is altyd hoop op n beter more. Vandag is n lee blad wat geskrywe word, gister is verby, more sal kom :-) Vandag is n fees!! [removed] .... dIE LEWE IS N LIED

Haar Ideale Pasmaat

Hy is hopenlik n man met karakter en iemand wat weet hoe om n goeie, eerlike en betroubare vriend te wees. Wees net jouself..... hoe moeilik kan dit wees :-) Sien, baie maklik !!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen