Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is anders lol...........moet dit nou regtig 20 woorde lank wees...jeezzzzz wat moet mens dan nou se: hoekom moet mense my leer ken........ek weet nie vind self uit

Haar Ideale Pasmaat

moet my lekker kan laat lag....moet kan lekker kuier....vriendelik...moet bereid wees om sy kant te bring indien daar vir my kom kuier word. m.a.w moet nooit met lee hande by 'n meisie se huis opdaag nie...NOOIT NIE.....lol.......anyway dan die belangrikste is WEES ALTYD JOUSELF want die meisie se pa het dalk net 'n 6de sintuig wat sulke goed oplet, en jaag jou dalk met die haelgeweer weg van sy dogters af.......my ideale ou moet asb nie vervelig wees nie,...my sosiale kalender is vol genoeg vir die 2 van ons. verder ek is nie vol dinges nie....al nadeel is ek vertrou nie mense te maklik nie so ja good luck with that..........anyway om dit vinnig op te som is ek soek 'n ou wat lekker kan saam drink (of kan by bly) kan kuier, hom self is, en om sy kant te bring.....what a tall order

Meer Oor Haar

mbmbmbmbmb moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.