Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Februarie 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Ligging:
Enige plek in Sentraal-Afrikaanse Republiek
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

hou van sober denke en intieme kuiers saam vriende, niks in oorvloed of oormaat nie, eks elke dag dieselfde, en is gretig om die lewe saam iemand te geniet, goed saam te doen en mekaar beter te leer ken. het baie om te gee en soek n betroubare vriend/vennoot.
hou nie van drama nie, en vermy eerder konflik.
geniet die buite lewe, mal oor rugby en Suid-Afrika. het n "close" vriende kring en ons probeer baie goed saam doen.
soek iemand wat opbouend en lus vir lewe het. goed versorgd en n goeie temperament het, n tipe rustige siel met n streek impulsief, betroubaar soos die son ;-)

Sy Ideale Pasmaat

die perfekte maat sal ek leer ken, ek glo als in n persoon word mooi sodra jy sien die hart is mooi, almal hou van n mooi vrou, ma n mooi vrou word mooier as ha gewoontes, dade en optrede getuig van n goeie mens.dan kan baie goed mooi word soos n dimpel, of sproet n of skewe neus of tand, die vel en hare sommer als aan n vrou. verder iemand wat eerder n sagte woord sal uiter as baklei, betroubaar en passievol. moet kan leker lag en aktief lewe geniet, goeie sin vir humor en n lady wees ma tog spontaan en ha eie mens wees.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Snorkelduik; Swem; Tafeltennis; Tennis
Meer Leefstyl
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters