Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Meng graag met mense en hou van goed versorgde dames wat die buitelewe en natuur kan geniet.Goeie kommunikeerders en 'n sterk selfbeeld is belangrik. Persone wat nie perke ken waar dit by alkohol verbruik kom, val ongelukkig buite my siening oor eerbare en ordentlike dames.Ek kan myself uitgee as iemand wat nie kanse vat of leuens opdis net om voordeel uit 'n situasie te trek nie, so verwag ek dieselfde van dames wat egter sou reageer.Fotos wys ongelukkig net die uiterlike, maar deur my persoonlik te leer ken, kan die beeld dalk vervaag en jy 'n baie beter idee en beeld van die innerlike kry wat jou dalk kan prikkel en dwing om my persoonlik te leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Dames wat waardes in die lewe het en waarde kan toevoeg in die samelewing. Iemand wat aanpasbaar is en die bagasie van die verlede op die vorige vlug vergeet het. Aardse skatte is nie faktore wat vriendskapsbande kan smee nie, maar wat wel belangrik is,is die waarde wat ons tot mekaar en ook ander se lewens kan toevoeg. Ek stel ook nie belang in al jou besittings, aandele,beleggings en smaragde en hoe opgeswel jou bankrekening is nie, of hoeveel grade en diplomas jy het nie,dit verander niks aan jou as mens nie. Moet asseblief nie met die Bybel onder die blad loop en jou christenskap voorhou as 'n vereiste, maar in dieselfde asem lees ek in jou profiel dat kaalswem en tatoeermerke jou prikkel.Leuens is ook nie deel van my menswees nie, ek kan nie lewenslank onthou wat ek lieg nie, asseblief moenie dat dit teleurstelling veroorsaak nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Sport:
Boks; Gholf; Jag; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Stoei; Tennis; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde