Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Claremont), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige; Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige; Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n enkel moeder met 2 pragtige kinders, Ek is 'n bloubul ondersteuner. Ek is opsoek na vriende wat dalk kan ontstaan in 'n verhouding. Hy moet gemaklik kan wees met kinders, en my kinders kan aanvaar so ek vir syne as hy kinders het. Ek soek iemand wat eerlik en opreg is en vertroulik kan wees. Ek is opsoek na ware lief n man wat n vrou kan waardeer en bietjie bederf. Soek nie kansvatters nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale man moet eerlik en betroubaar wees, Ons moet saam dinge kan doen, soos Rugby kyk, fliek, uiteet, piekniek, ens. Hy moet kan lief wees vir kinders. Hy asb nie met my mors nie moet my kan waardeer respikteer en lief kan he.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig