Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opreg en eerlik en rustig, My seuns is op hierdie stadium no 1 in my lewe, aanvaar dit of los dit. As jy meer wil weet leer my ken.

Haar Ideale Pasmaat

Soek na eerlike en opregte man, moet lief wees vir kinders. Alhoewel my seuns al uit die hand is en hulle eie dinge doen. Geen kansvatters nie, moenie my tyd mors en ook nie eers jou eie. Lief vir natuur, musiek en dans. Openhartig wees en nie 'n moordkuil van sy eie hart maak nie. Moenie met leuns na my toe kom nie want die waarheid kom altyd uit. Wees net jouself en ek verwag ook dat hy nie sy vriende bo my gaan stel nie, geen probleem met vriende nie maar daar is perke.

Wat Haar Vriende S

PS_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters