Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hoekom moet mense my leer ken? Hmmmm, dis 'n baie goeie vraag . . . . laat ek bietjie dink . . . . Wag! Hoekom vind jy nie self uit nie ;-)

OK, OK, ek sal jou bietjie vertel van my.

Ek is 'n relatiewe "laid back" persoon. Ek hou van die usual dinge: fliek, lees en musiek (Depeche Mode & Erasure is my favourites, maar ek het 'n BAIE wye musiek smaak - van Battery 9 na Andre Rieu en self common Afrikaanse musiek soos Piet Potent en Jack Parow! ;-)

Ek hou ook van duik, interessante trips om bietjie ons land se wonderlike natuurskoon te kan bewonder en 'n hele lot ander goed wat ek nie nou alles hier kan opnoem nie.

Ek is 'n eerlike en opregte persoon sonder agenda en "issues" (wel, ek hoop ek het nie te veel "issues" nie! ;-). Ek glo ek het 'n goeie sin vir humor, alhoewel dit somtyds bietjie aan die dro kant kan wees!

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat my verstaan en my aanvaar soos ek is.

Sy moet vriendelik, liefdevol en opgewek wees. Sy moet hou van lees, fliek, duik, en die buitelewe (sy hoef nou nie 'n natuurbewaarder te wees nie, maar sy moet darem nie omgee om so af en toe te gaan kamp nie).

Sy moet eerder daarvan hou van rustig alleen of saam met close vriende te kuier eerder as om na 'n lawaaierige club toe te gaan (nie dat 'n loud kuierplek/club off-limits nie, dit moet net nie elke dag se storie te wees nie).

Meer Oor Hom

CWB_500 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.