Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het die pad van die lewe gestap as gevolg van my vorige beroep en was lang tye uithuisig gewees. Nou het ek daardie hoofstuk afgesluit en wil op my ouderdom die lewe geniet. alles doen wat ek gemis het. Ek is uitgaande persoon wat hou van kuier, kos maak, natuurlewe, diere en sport natuurlik. Verkies ook soms stil tye alleen met spesiale persoon.

Sy Ideale Pasmaat

Ek verkies iemand wat onafhanklik is en daarvan hou om uit te gaan en lewe te geniet. Dinge saam te doen en aanpasbaar kan wees. Almal is nie dieselfde nie en ek glo om aan te pas is n groot vereiste. Geen vriendskap of verhouding kan suksesvol wees daarsonder nie. Ek wil net iemand ontmoet om die lewe te geniet. Wat daarna gebeur sal die tyd leer. Ek is n uitgaande persoon.

Meer Oor Hom

mrfriendly236 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.