Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Panorama), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noors; Pools; Portugees; Spaans; Sweeds
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n dinamiese vrou, maar baie liefdevol en openlik, ek dink ook 'n bietjie misterueus. Partykeer 'n bietjie te sag.... maar ek werk aan die 'swakheid'. Ek is liefdevol en praat definitief met my hande. Ek hou van drukkies/soentjies en spesiale.... baie spesiale oomblikke...... en ook van verrassings!!! 'n Man wat my kan bederf met liefde en aandag sal natuurlik my groot swakheid.wees.... Ek verkies 'n spesiale persoon wat my nie in 'n 'boks' wil druk nie en my so aanvaar soos ek is.

Ek is definitief passievol, maar definitief nie in die mark vir een-aand moontlikhede of getroude mans nie (onthou net - vrouens het 6de sintuie en ons vind hierdie soort goed vinnig uit) ....... Ek wil nou weer spesiaal voel vir iemand wat my sal waardeer en die liefde en passie weer in my kan aanblaas. Ek voel ook dat dit nou tyd is dat iemand my gaan bederf , my spesiaal sal laat voel met aandag en liefde.................... is daar nog sulke mans?

Ek hou van die fyner dinge in die lewe, ek gaan nie vir jou jok nie - ek sal mans verkies wat finansieel stabiel is, en ek bedoel nou nie ryk nie, maar wat weet hoe om met geld te werk. ek werk vir my eie geld.

Wil ook nou die wereld verken en nuwe mense/vriende kry wat my die mooi in my persoonlikheid sal aanvul en die lewe 'n interessante en beter plek kan maak. Wees openlik met my en is lief vir die mooi dinge in die lewe. Wil die wereld aangryp en net geniet!!!!!!!

En 'n man wat kan dans, sal definitief my aandag prikkel........................:-) Met my sal jy altyd weet waar jy staan.........tensy ek jou aan die raai wil hou!

Ek is nie bang vir die 'nie weet' wat voorle nie. Ek soek nou iemand he wat my kan laat lag en ook die spesiale dinge in die lewe kan wys. Iemand wat by my profiel pas en my sal toelaat om te wees wie ek regtig is. Is dit te veel gevra?.........

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol, ontspanne en soos die kinders sal se - moet 'n cool dude wees........................moet van kinders hou.

Iemand wat opreg en eerlik is en sal bly - soek nie leuenaars nie. Moet ook nie selfsugtig wees met aandag nie - hoe meer aandag ek kry hoe meer sal jy van my ontvang. Iemand wat nie sal weghardloop van drukkies, soentjies en liefde nie, maar daar moet chemistry wees van beide kante. As die chemistry daar is, kan jy maar baie passievol wees en my ook sal toelaat om myself met jou te kan geniet!!!

Lief om die wereld te verken / reis en nuwe dinge to sien en te doen.

Wat finansieel stabiel is en eerlik is omtrent sy vermoe (glad nie nie leuenaars nie) been there - done that - got the scars ..... om al die dinge te doen wat ons op ons ouderdom kan doen, saam met my............... dans en uitgaan...

My ook sal toelaat hom hom te bederf....... Lief wees vir braai en onthaal..................

Wat lief is vir homself en na homself omsien en weet hoe om 'n vrou te behandel en baie romanties/passievol te wees.............. Ek is sielvol romaties - - glo nog dat daar erens 'n ridder op 'n wit perd moet wees..............wat my voete onder my sal uitslaan.

Wat Haar Vriende S

lelani65 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Breiwerk; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder; Toneelspel
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Krieket; Perdry; Polo; Rekspring; Rolbal; Rugby; Seil; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties