Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is jonk van gees, hou van lag en kuier. Baie netjies op myself en glo versorgde naels en hande en voete en tande, se baie van 'n persoon se persoonlikheid. Dis werklik wat vir dames belangrik is, en ek weti of mans dit nie weet nie, of dit net ignoreer. Onthou as dit vir jou belangrik is dat sy moet goed vertoon MOET DIE MANS OOK NA HULSELF BEGIN KYK...... Ek's baie lovable en soek iemand wat ek kan bederf, iemand wat tyd het en nie altyd besig is of te besig is. Eks 'n onderwyseres/eksamen beampte en soek die liefde van my lewe.

Ek het nog nie 'n foto op die site, as jy belangstel kan ons 'n plan maak. Ek is baie rustig, Hoop jy kan dans anders sal ek glad nie omgee om jou te leer om te dans. Nee ek is nie elke naweek op die dansbaan, gladnie , maar ek sal daarvan hou as ek en my maatjie saam kan dans. Ek soek 'n LIEFIE, iemand om te bederf. Ek is selfonderhoudend en verdien eie salaris en besit eie blyplekkie, so ek soek 'n lewensmaat. Iemand wat kan leiding neem in 'n verhouding en my ook laat spesiaal voel. Ek is 'n Christen, gaan gereeld kerk toe, en sal graag my maatjie wil saamneem, of ek saam met hom. Ek kom gereeld in Pretoria, het daar grootgeword, het 'n broer en suster wat daar woon.

Ekt 3 seuns en almal is selfonderhoudend, ja so nou en dan is daar ene terug in die huis, kids sal altyd deel van mens se lewens wees, so jou kids sal ook welkom wees. Ek hou van lekker kos voorberei en almal eet gesellig saam en kuier en buitelewe het al self 'n paar staproetes gestap, en geniet kampeer en die rustigheid daarvan. Mal oor musiek.

My subskripsie het verval maar ek sal hom weer hernu

Asb as jy enkellopend is is jy welkom om te skryf en ons kan gesels, maar indien "seperated" hou verby asb, want dan is jy NOG getroud. Ek is hier om iemand te ontmoet wat ernstig is oor sy lewe vorentoe, ons kan niks doen aan wat gebeur het in ons lewe (die verlede), maar aan die toekoms kan ons wel, en daarin stel ek belang. En ja GEEN ROKERS ASB.

Hoop om van jou te hoor!!! lovies xx

Haar Ideale Pasmaat

'n Vriendelike, liefdevolle, hardwerkende persoon wat 'n vrou kan waardeer. Hy moet netjies wees op homself,skoon en versorgde hande en voete en naels is vir my belangrik, ook lekker ruik en netjies wees op sy uiterlike. Ek is hardwerkend maar as ons kuier dan kuier ons. Hy moet tyd maak vir sy geliefdes, nie heeltyd sit met sy selfoon en wag vir oproepe. Hy moet weet hoe om werk en kuiertyd te skei. Maw hy moet 'n balans in sy lewe he, en dienooreenkomstig optree.
Christelike waardes moet vir hom belangrik wees en sy geliefdes eerste stel !!

Gesinsman is wat ek soek. Iemand wat leiding kan neem in enige situasie, wat lief is vir kinders en myne sal aanvaar soos sy eie, soos ek sal doen met syne. Samesyn naweke en na werk is vir my belangrik en hy moet my kan ondersteun. Ek hou van iemand wat sommer saans sal begin kos maak 'n vleisie braai as hy lus is vir dit. Ons moet mekaar aanvul en net oe he vir mekaar, as die lewe mens 'n tweede kans gun, moet ons dit gebruik en lief wees vir mekaar. Liefde groei soos wat mens tyd spandeer, en mekaar aandag gee. Hy sal hom nooit skaam vir my nie, en indien hy sy lewe en uitkyk op Christus basseer dan gaan ons goed klaarkom.

Iemand wat sal gaan kampeer en ons kan mekaar daar bederf en rus van al die stress vd werk, en dinge..... lovies xx

Hoop om van jou te hoor !!

Meer Oor Haar

ANNET959 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.