Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Vrydag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibi
Ligging:
Witbank (Kriel), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Ram
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike en opregte persoon wat maklik vriende met mense maak. Ek geniet myself wanneer ek tyd het maar wanneer ek werk is ek ernstig daaroor. Eks mal daar oor om nuwe plekke te gaan verken maar nie alleen nie ek is nie 'n alleen mens nie hou van goeie geselskap. Ek hou van die buite lewe die natuur met alles daarin dit is maar net die mooiste. Hou baie van dans en sosiale verkeer kan natuurlik ook net sit en gesels vir ure lank ek is 'n blomme man en nie skaam om dit uitedeel nie 'n vrou is 'n blom en moet blomme kry ek gee graag liefde maar ek soek ook liefde dit werk soos 'n twee rigting radio altwee moet werk anders gaan die gesprek (liefde) dood daar is net een persentasie in 'n verhouding en dit is 100% anders werk dit nie ek hou van persoonlike kontak met mense dis wanneer mense die beste kominukeer want jy kan die gevoel sien in die persoon wat hy ook al se 'n mens se gesigs uitdruking en oe se baie ek stel nie belang om mense te verander nie ons moet alby aanpassings maak dis die lewe 'n vrou is soos 'n blom fars mooi sag en ruik altyd lekker

Sy Ideale Pasmaat

Vriendelik eerlik en opreg en moet goeie geselskap wees. Moet ook van die buite lewe hou en daarvan hou om nuwe plekke te gaan verken of om naweke iewers heen te gaan.Ek soek 'n maat as 'n vrou ek wys maklik liefde ek wil ook die selfde terug ontvang hou baie van dans en sosial verkeer gaan nie alleen uit nie ek verwag dit ook nie van haar nie iemand wat alles saam my doen en waarmee ek alles saam kan doen nie 'n gytjie nie ek het genoeg stry en baklei in my lewe gehad ook nie iemand wat opkrop en eendag ontplof nie jy moet praat as iets verkeerd is dan jy moet vir jou self lief wees anders kan jy nie vir ander lief wees nie

Meer Oor Hom

willievn moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.